FASE 1 AB

Hierdie eerste fase van die ontwikkeling bestaan uit ongeveer 12 hektaar verkoopbare grond geleë aan beide kante van die kruising van die Trans-Kalahari Hoofweg en die lughawe afdraai, en sluit in ‘n ligte-industriële park, kommersiële spasie, hotel en vulstasie, met 25 erwe wat wissel tussen 2,000m² en 16,000m².

''Click'' hier vir die laatste pryslys , of, gebruik die "Kontak Ons"-skakel en ons sal spoedig met u in verbinding tree.

''Click'' hier om 'n PDF-weergawe van die Fase 1AB perseel-uitlg af te laai (soos per onderstaande ''Layout Diagram'')



LAYOUT DIAGRAM


PHASE PLAN



TOWN PLAN